For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Schalkie van Wyk Keur 7

Schalkie van Wyk

Epub ISBN:

9780624050612

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

March 2010

Price (incl. VAT):

R 220.00

Format:

Imprint:

Melodie


About this book:

In Bloeisels in die wind ontmoet Sonja die aantreklike Arno Landman. Maar hoe ken haar ouma Hannah dié man, en hoekom reageer sy so geskok op die blote noem van sy naam? Spoedig leer Sonja dat dit nie net jong mense is wat gekasty word deur die pyn van die liefde nie. In Winter van heimwee word Hermien verwyt vir die dood van haar kleinboet, Jacques. Dié las kan Hermien nog dra, maar dan betrap sy haar stiefma in ’n warm omhelsing met ’n onbekende vreemdeling, terwyl haar pa weg is op ’n sakebesoek. Hermien ontdek dat die lewe oor jou kan loop, maar steeds veg jy vir dit wat jy wil hê. En in Ongetemde hart spat Tanya se liefdesdroom aan skerwe toe dokter Johan Neethling sy verlowing aan ’n ander meisie bekend maak. Sy vlug na Silwersee om van die skok te herstel. Hier ontmoet sy die welvarende sakeman Bernard Zandberg, maar net toe dit lyk of hulle mekaar begin vind, verskyn Bernard se beeldskone jeugliefde op die toneel. Dan daag Johan ook op, vasbeslote om Tanya terug te wen.

RELATED BOOKS

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Droomberig

Luné Olivier

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

In my drome

Malene Breytenbach

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Onverwags myne

Susan Pienaar

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez