For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Schalkie van Wyk Keur 6

Schalkie van Wyk

Epub ISBN:

9780624050247

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

May 2012

Price (incl. VAT):

R 220.00

Format:

Imprint:

Melodie


About this book:

In Die kroonprins van Kaiserburg loop Gretha Wolmarans op Blumenstrauss ’n aantreklike vreemdeling raak, en sy raak op hom verlief. Maar Friedrich Falkenstein is nog nie gereed om sy hart vir liefde oop te maak nie, want hoe kan hy ’n meisie sy liefde bied as hy steeds ’n “optelkind” is wat nie weet wie sy ouers is nie? Aan die einde van die reënboog vertel die opwindende verhaal van Annemarie de Villiers, ’n welgestelde Boeremeisie uit die Kaapkolonie, wat die onstuimige Boererepublieke besoek om haar vermiste broer te probeer opspoor. Sy raak betrokke by ’n Engelse offisier, maar is hy wie hy voorgee om te wees? En in Kammaland van liefde begin Leonie van Breda ’n nuwe lewe op Heidedal, in tant Heidi se imposante woning. Sy probeer van haar verlede ontsnap, maar hier ontmoet sy drie mense wat haar toekoms in die holte van hul hand hou.

RELATED BOOKS

Onverwags myne

Susan Pienaar

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

In my drome

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Droomberig

Luné Olivier

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht