For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Susanna M Lingua Keur 11

Susanna Lingua

Epub ISBN:

9780624050254

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

April 2011

Price (incl. VAT):

R 220.00

Format:

Imprint:

Melodie


About this book:

In Die blinde baron bevind Lizelia haar in ’n penarie – alleen en platsak in ’n vreemde land, en dít saam met ’n ma wat ’n peperduur operasie moet ondergaan. Maar ’n toevallige ontmoeting met die blinde baron Edoardo de Mashatini bied onverwags ’n moontlike uitkomkans – ’n baie eienaardige een. In Lokstem van die vreemde raak die aantreklike Rina bevriend met ’n Italiaanse krygsgevangene, Pedro Sardinni, wat haar reeds uitgesoek het as net die vrou vir sy ouer broer Toni, ’n gevierde chirurg. Sommer met die eerste oogopslag wil Toni haar as ’t ware in ’n huwelik indwing. In Die graaf van Santa Maria volg Tessa se lewe ’n rustige gang totdat haar pa, ’n teringlyer, haar dringend na Italië ontbied. Hier ontmoet sy die graaf van Santa Maria, en geluk lê in die palm van haar hand, maar dan begin dit haar ontglip.

RELATED BOOKS

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Onverwags myne

Susan Pienaar

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Droomberig

Luné Olivier

In my drome

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk