For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Seisoen van ons liefde

Elize Mitchell

Epub ISBN:

9780624050360

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

April 2009

Price (incl. VAT):

R 80.00

Format:

Imprint:

Melodie


About this book:

Toe vryskutjoernalis Tanya van Heerden na die Richtersveld op ? werksprojek gestuur word, het sy nooit kon droom hoe ingrypend haar hele lewe sou verander nie. In die Richtersveld verloor sy haar hart aan ‘n blonde, bruingebrande “veewagter”, en terug in die stad kom sy tot haar ontsteltenis agter dat sy swanger is. Stadig maar seker bou sy vir haarself ? nuwe lewe en bêre sy haar Richtersveld-man diep in haar hart. Maar dan verskyn die aantreklike ekoloog professor Jean-Pierre de Ville een aand op die toneel en keer haar nuutgevonde lewe vierkantig op sy kop. Want Pierre is allesbehalwe ’n veewagter, maar die einste een aan wie sy haar hart verloor het!  Nou is hy egter verloof aan die beeldskone Alexa en Tanya moet fyn trap om haar geheim – en haar hart – te bewaar.

RELATED BOOKS

In my drome

Malene Breytenbach

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Droomberig

Luné Olivier

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Onverwags myne

Susan Pienaar

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Om met vuur te speel

Lucille du Toit