For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Ettie Bierman Keur 4

Ettie Bierman

Epub ISBN:

9780624051893

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

September 2011

Price (incl. VAT):

R 220.00

Format:

Imprint:

Jasmyn


About this book:

’n Heerlike romantiese bundel met drie verhale. In Ruiker vir ’n spioen gee lugwaardin Willemien Visagie vir kaptein Gerrie Roux die trekpas en begin saam met skrywer Flip Keyter oor ’n nuwe toekoms droom. Sy het geweet dit sal nie maklik wees nie, maar het nie besef sy sal haar juwele moet verpand en op perde moet wed om ’n inkomste te hê nie. In Strand van die stormwinde is Janna ’n onderwyseres, valerig en nie meer so jonk nie. Sy besluit dis tyd om ’n plan te maak en gaan hou alleen vakansie by die see. Op Magnoliastrand raak sy verlief op die onbeskofte, onvoorspelbare skrywer Stefan Roux. In Storm oor Saringwa kom Helene Wallington uit Amerika vir Erik Lourens kuier. In Suid-Afrika aangekom, vind sy uit hy is in die hospitaal ná ’n beroerteaanval. Sy broer, Riek, neem haar na Erik se huis op Saringwa-wildreservaat.

RELATED BOOKS

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Onverwags myne

Susan Pienaar

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

In my drome

Malene Breytenbach

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Droomberig

Luné Olivier