For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Susanna M Lingua Keur 10

Susanna Lingua

Epub ISBN:

9780624052128

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

September 2011

Price (incl. VAT):

R 220.00

Format:

Imprint:

Melodie


About this book:

In Staan op, my beminde word Natasha lelik ontnugter met die aanhoor van die bepalings van haar pa se testament: geen verdere oorsese reise vir haar nie, geen luukse hotelle en weelderige vakansies meer nie, geen inkomste nie, en die ergste van alles, sy sal vir die eerste keer in haar lewe moet gaan werk. In Jy is my droommeisie voel Liza Steenberg dat die lewe by haar verbygaan. Johannesburg met sy polsende stadslewe wink vir haar, en kort voor lank bekom sy ’n betrekking by ‘n vooruitstrewende sakeonderneming. Rademeyer-beleggings se direkteur, Thys Rademeyer, is lank, blond en onweerstaanbaar aantreklik. Hy soek lankal na sy droommeisie, maar hoe moet hy kies tussen Liza en sy sekretaresse wat haar vangnet al jare lank fyn span? In Lied van die reënvoël is Renet Rademeyer radeloos verlief op die sjarmante en skatryk Oswald Strassheim. Ook Oswald het sy hart aan haar verloor. Maar nie een het rekening gehou met sy snobistiese ma, wat ’n ander bruid vir hom gekies het nie.

RELATED BOOKS

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Droomberig

Luné Olivier

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Onverwags myne

Susan Pienaar

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

In my drome

Malene Breytenbach

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer