For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Louisa en ek en die Celeb

Ida Strydom

Epub ISBN:

9780624052340

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

September 2011

Price (incl. VAT):

R 145.00

Format:


About this book:

’n Lekkerleesverhaal vir meisies van 10 tot 13. Louise voel desperaat oor haar voorkoms. Sy dink dis tyd dat sy iets aan haarself moet doen, maar haar ma dink die enigste skoonheidsmiddel wat ’n mens nodig het is ’n goeie koekie seep. Hoe nou gemaak, veral as sy elke dag by die skool in die beeldskone Charlotte-May met haar gladde bruin bene, aarbeilipglans en gestrykte blonde hare moet vaskyk? Wanneer sy vir Louisa, haar amperse naamgenoot, ontmoet, spat die vonke. Maar daar is ook ’n matador, ’n celeb en ’n weggesteekte rok wat vir ’n paar interessante kinkels in die verhaal sorg.