For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Ena Murray Omnibus 22

Ena Murray

Epub ISBN:

9780624050278

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

September 2011

Price (incl. VAT):

R 220.00

Format:

Imprint:

Jasmyn


About this book:

Ena Murray is terug met nog drie lekkerlees-liefdesverhale. In ’n Vrou soos Salome is Salome Truter die liefling van die sangverhoog. Maar die joernalis Jaco Retief ontdek dat daar groot hartseer agter die openbare beeld skuil. In Twee paaie na Khuana kan Anel Bredenkamp nie verstaan waarom twéé mans skielik so gretig is om haar Bosveldplasie te koop nie. Eindelik staan sy alleen in ’n onheilspellende boswêreld waarin nie net die twee geheimsinnige mans nie maar ook buffels, wilddiewe en ’n “vroulike duiwel” ’n sinistere rol speel. In Verwonde jare spat Daniël Pohl se wêreld aan skerwe met die verskyning van ’n nuusberig: ’n middeljarige man in ’n silwergrys Mercedes het op straat ’n onwelvoeglike voorstel aan ’n vrou gedoen. Toe sy weier, ry hy haar baba in sy stootwaentjie dood en jaag weg. Daniël het presies so ’n motor, en hy is dieselfde middag in die omgewing opgemerk.

RELATED BOOKS

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Droomberig

Luné Olivier

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Onverwags myne

Susan Pienaar

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

In my drome

Malene Breytenbach

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux