For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Schalkie van Wyk Keur 5

Schalkie van Wyk

Epub ISBN:

9780624052104

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

September 2011

Price (incl. VAT):

R 220.00

Format:

Imprint:

Melodie


About this book:

In Anderkant môre wag geluk is ’n vakansie op haar oom se wynplaas net wat Nicky le Riche nodig het om van haar hartseer te vergeet en helderheid te kry oor dr. Erich de Lange, wat al so lank met haar wil trou. Sy aanvaar ‘n pos as privaatverpleegster vir tant Monica Volkema en wanneer Reinder haar kom oplaai plaas toe, ontketen sy onwetend ‘n kettingreaksie van afguns, konkelary en misverstand. In Son van liefde bring Lise Kirsten se geaardheid sonskyn aan al die inwoners van Heimat – almal behalwe die hovaardige en verwaande Herman Raubenheimer. En in ’n Bruid vir Eduard lyk Liesel Botha se toekoms rooskleurig wanneer Martin Eloff haar vir ’n naweek Durban toe nooi. Maar gou kom sy agter dat hy minder edele bedoelings het. Gelukkig is daar ’n lang, donker vreemdeling daar wat tot haar redding sal kom – of sal hy?

RELATED BOOKS

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

In my drome

Malene Breytenbach

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Droomberig

Luné Olivier

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Onverwags myne

Susan Pienaar

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit