For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Huppel en sy maats

W.O. Kühne

ISBN:

9780624045304

Epub ISBN:

9780624078470

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

June 2016

Price (incl. VAT):

R 129.00

Format:

Soft cover, 0pp


About this book:

'n storie vertel, dit kón W.O. Kühne! Daarom dat sy Huppelkind-stories vandag nog onder 'n klein groupie klassieke Afrikaanse werke vir kinders gereken word. Sedert die eerste Huppel-boek in 1958 verskyn het, was hulle gunstelinge. Hierdie versamelbundel met illustrasies deur die bekroonde Alida Bothma, sal sorg dat ook vandag se kinders die tydlose bekoring van Huppelkind en sy maats kan leer ken.