For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Die singende gras

Freda Linde

ISBN:

9780624010272

Epub ISBN:

9780624078050

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

June 1990

Price (incl. VAT):

R 19.95

Format:

Soft cover, 0pp


About this book:

Lans werk by 'n hotel langs die nasionale pad, naby die Hardapreservaat in Suidwes. Dis sy werk om vir Jesha, die kameel, op te pas. Eers was sy vir almal 'n aardigheid, maar nou staan sy verwaarloos, jaarin en jaaruit in die bloedige son - ingehok in 'n kampie. Niemand gee vir haar om nie, net Lans.