My lewe van oorwinning
Oor hierdie boek:
Die geliefde TV-persoonlikheid en topverkoperskrywer Joyce Meyer deel die onvergeetlike verhaal van haar moeilike grootwordjare, haar roeping tot die bediening en God se genesende hand op haar lewe in hierdie eerlike en roerende memoires. Uit haar traumatiese beginjare tree sy na ore as 'n baanbreker op vele terreine. Haar verhaal is 'n lewende getuienis van God se vermoë om selfs die diepste gewondes onder ons te genees en te verlos.