- Niefiksie
- Geskiedenis
Bethulie
My lewe in die kamp
Rensche van der Walt
ISBN:
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 176pp
Oor hierdie boek:
Rensche van der Walt was slegs 23 jaar oud toe Britse soldate haar en haar gesin van hul plaas na die Bethulie-konsentrasiekamp weggevoer het. Sy het van die begin af dagboek gehou.
Haar ongekunstelde beskrywings verplaas die leser direk na die kamp se tentedorp waar jy saam met haar honger, dors en koud kry. Haar eerlike beskrywings van die skokkende wanvoeding, siektes en oorbevolking gee nuwe betekenis aan kille statistieke.
Die dagboek word nou vir die eerste keer in 60 jaar weer uitgegee.
VERWANTE BOEKE
Op die Spoorweg
David Williams
Donker stroom
Carel van der Merwe
Die Afrikaners
Hermann Giliomee
1 Recce, volume 3
Alexander Strachan
Skepelinge: Aanloop tot 'n roman
Karel Schoeman
1 Recce, volume 2
Alexander Strachan
The Truth About Cape Slavery
Patric Mellet
Retoervloot
Dan Sleigh
Impossible Return
Siona O'Connell
1 Recce
Alexander Strachan
1 Recce
Alexander Strachan
101 Remarkable South African Women
Lizette Rabe
Bloody Sunday
Mignonne Breier
Op soek na Saartjie
Dominique Malherbe
Diensplig
Anelia Heese
On the Railway
David Williams
Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika
Hermann Giliomee, Bernard Mbenga, Bill Nasson
1 Recce, volume 2
Alexander Strachan
Maggie: My Life in the Camp
Maggie Jooste
1 Recce, volume 3
Alexander Strachan
Native Merchants
Phakamisa Ndzamela