- Niefiksie
- Geskiedenis
Donker stroom
Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog
Carel van der Merwe
ISBN:
9780624073420
Epub ISBN:
9780624073437
Uitgewer:
Tafelberg
Datum Vrygestel:
September 2015
Prys (incl. VAT):
R 385,00
Formaat:
Sagteband, 608pp
Oor hierdie boek:
In 1896, kort voor die ABO, vertrek die jong koerantman Eugène Marais uit die Transvaal na Londen, waar hy vyf jaar sal bly. In 1974 verskyn Leon Rousseau se lewensverhaal oor hom, Die groot verlange. Rousseau glo Marais se tyd in Londen is vir die geskiedenis verlore. In Donker Stroom leer ons nou presies waarmee Marais tydens die ABO besig was, en dit het veel meer met lord Milner en die Randlords te doen as wat 'n mens jou kan indink . . .
VERWANTE BOEKE
101 Remarkable South African Women
Lizette Rabe
Bloody Sunday
Mignonne Breier
Die Afrikaners
Hermann Giliomee
Women in Solitary
Shanthini Naidoo
Op soek na Saartjie
Dominique Malherbe
Maggie: My Life in the Camp
Maggie Jooste
Skepelinge: Aanloop tot 'n roman
Karel Schoeman
Native Merchants
Phakamisa Ndzamela
Impossible Return
Siona O'Connell
1 Recce, volume 2
Alexander Strachan
Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika
Hermann Giliomee, Bernard Mbenga, Bill Nasson
1 Recce, volume 3
Alexander Strachan
The Afrikaners
Hermann Giliomee
Diensplig
Anelia Heese
Op die Spoorweg
David Williams
From Cattle-Herding to Editor's Chair
Richard Victor Selope Thema
1 Recce, volume 2
Alexander Strachan
Retoervloot
Dan Sleigh
1 Recce, volume 3
Alexander Strachan
On the Railway
David Williams
1 Recce
Alexander Strachan
1 Recce
Alexander Strachan
The Truth About Cape Slavery
Patric Mellet