NB Publishers


Sign up for our newsletter!

About this book

Haai, Zoleka! | Picture Books

Gcina Mhlope

Tafelberg

‘n Hartverwarmende verhaal deur die internasionaal bekende storieverteller Gcina Mhlophe. Toe Zoleka haar versie voor die hele gemeente moet opsê, word sy skielik oorweldig deur verhoogvrees - maar hulp kom uit ‘n onverwagte oord! Die pragtige kleurillustrasies deur Elizabeth Pulles maak dié prenteboek eenvoudig onweerstaanbaar.

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Haai, Zoleka! | Picture Books


Author: Gcina Mhlope
Category: Picture Books
ISBN: 9780624032960
Date Released: 03 December 2003
Price (incl. VAT): R 125.00
Format: Soft Cover

About this author