For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Die kind se naam is Anneke

Juliana Coetzer

ISBN:

9780798181884

Epub ISBN:

9780798181891

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

February 2021

Price (incl. VAT):

R 275.00

Format:

Soft cover, 256pp


About this book:

Ses jaar ná die verskyning van ?Bloe?dvreemd? vertel Juliana Coetzer wat hét geword van haar dogter, Anneke. In Bloedvreemd vertel die skrywer hoe Anneke op sewejarige ouderdom ’n virus opgedoen wat haar brein aangetas het, en geleidelik het sy verstandelik begin agteruitgaan. Die werklikheid het egter nie stilgestaan nie. Ses jaar ná die boek vra mense steeds – wat het geword van julle? Is Anneke oukei? Hoe maak ’n mens met die voortdurende verlies, die agteruitgang?
          Juliana Coetzer is ook ’n terapeut. Met 'n skreiend eerlike stem wat voortdurend selfondersoek doen, skryf Juliana oor die verdere reis met Anneke, nou al in haar vroeg dertigs. Sy kan al hoe minder praat, al hoe minder verstaan, en steeds probeer sy haar onafhanklikheid behou. Sover Juliana en haar eggenoot, Fanus, daartoe in staat is, probeer hulle haar omhul in ’n wêreld met embarming en begrip. Maar elke dag (en nag) bring sy eie, eindelose uitdagings.
          ?Die kind se naam is Anneke? is aangrypende leesstof vir enigiemand wat al pyn/verlies ervaar het. Of jy ’n kind het of nie. En of jy Bloedvreemd gelees het al dan nie. 
 

RELATED BOOKS

Because I Couldn't Kill You

Kelly-Eve Koopman

Hooked

Melinda Ferguson

But He Speaks So Well

Ivan Johnson

Putco Mafani: The Price and Prize of Greatness

Putco Mafani

Ghetto Ninja

Nikolaos Kirkinis, Junior Khanye

Robert McBride: The Struggle Continues

Bryan Rostron

Lansdowne dearest

Bronwyn Davids

The Messiah's Dream Machine

Jennifer Friedman

Starlite Memories

Dov Fedler

Magenge, We Need to Talk

Melusi Tshabalala

Rise

Siya Kolisi

Zephany (A)

Joanne Jowell

Out of Quatro

Luthando Dyasop

GiGi

GiGi

Cul-de-sac

Elsa Joubert, Michiel Heyns

Anton Goosen

Hanlie Retief

Robert

Robert Hamblin

The Year of Facing Fire

Helena Kriel

Becoming a Doctor

Hloni Bookholane

Kyk na my

Nataniël

The ANC Spy Bible

Moe Shaik

Pieter-Dirk Uys: The Echo of a Noise

Pieter-Dirk Uys

Comrade Editor

Gwen Lister

Yellow and Confused

Ming-Cheau Lin

Heart of a Strong Woman

Xoliswa Nduneni-Ngema, Fred Khumalo

Love and Above

Sarah Bullen

Meditating with Rhinos

Helena Kriel

The Lockdown Collection

Melinda Ferguson

A Childhood Made Up: Living with my mother's madness

Brent Meersman

Look At Me

Nataniël

ZWELETHU

Jaki Seroke

Smacked

Melinda Ferguson

Into Dark Water: A Police Memoir

Jeremy Vearey

So You Want to Build a Startup

Matthew Buckland

Truth, Lies and Alibis

Fred Bridgland

Durban Poison

Ben Trovato

I Beg to Differ

Peter Storey

I Choose to Live

Letshego Zulu

Kwanele, Enough!

Andy Kawa

Jwara! Induna's Daughter

Joyce Piliso-Seroke

Christo Wiese

TJ Strydom

Pieter-Dirk Uys: Weerklink van 'n wanklank

Pieter-Dirk Uys

Zephany (E)

Joanne Jowell

Get me to 21

Gabi Lowe

Christo Wiese

TJ Strydom

Not Child's Play

Dave Muller

In my vel

Azille Coetzee

Betting on a Darkie

Mteto Nyati

How I Took Back My Power

Nompumelelo Runji

Andile Gaelesiwe: Remembering

Andile Gaelesiwe