Onder 'n bloedrooi hemel: Liefde en geweld in Suid-Afrika

'n Memoir

Annemarié van Niekerk

ISBN:

9780624093596

Epub ISBN:

9780624093602

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

June 2023

Price (incl. VAT):

R 350.00

Format:

Soft cover, 464pp


About this book:

In haar memoir vervleg Van Niekerk haar eie lewensverhaal aangrypend en onthutsend eerlik met ’n verkenning van die groot kwessies in ons land: geweld teen vroue, skuld en onmag, aandadigheid en keuse. Onder ʼn bloedrooi hemel is ʼn diep ontroerende persoonlike reis, van geweld na genade, meesterlik vertel.