For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Vier seisoene kind

Wilna Adriaanse

ISBN:

9780624048671

Epub ISBN:

9780624051756

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

April 2010

Price (incl. VAT):

R 295.00

Format:

Soft cover, 512pp


About this book:

Wenner van die ATKV-liefdesromanprys 2011 Die woord “weduwee” is ’n verdrietige woord, ’n toestand waarmee sy haarself met moeite vereenselwig. Maar hier waar die 29-jarige Cato in die vliegtuig sit, is dit ongelukkig haar werklikheid. Haar man is dood, ’n skamele drie jaar ná hul troue. Sy is op pad terug Stellenbosch toe, waar Kristina en Ben nog is. En Marcus en Helen net om die draai in Kaapstad woon. Haar ondersteuningsnetwerk. Of dit so ’n goeie plan is om terug te gaan na die plek waar sy vir Neil ontmoet het, weet sy nie, maar in dié stadium wil sy nêrens anders wees nie. Veral nie alleen in Londen nie. Êrens tussen die tyding van die motorongeluk, die blyke van waardering, die roudiens en die werklikheid van ’n leë plek langs haar in die bed, het sy die Cato wat sy geken het, verloor. En in haar plek ’n bang vreemdeling gevind. In Stellenbosch wag nie net haar vriende op haar nie, maar ook die gewilde Big Pink-teaterrestaurant. Hoe sy kans gesien het om dié onderneming te koop, weet sy nie, en wens dis net ’n nare droom. Dit help ook nie dat die vreemdeling langs haar op die vliegtuig vir haar sê daar bestaan nie iets soos beter dae nie.

RELATED BOOKS

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Droomberig

Luné Olivier

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Onverwags myne

Susan Pienaar

In my drome

Malene Breytenbach

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach