NB Publishers


Sign up for our newsletter!

About this book

Droomdelwers - Die Luisterboek | Fiction

Esta Steyn

Tafelberg

’n Weskusverhaal soos net Esta Steyn – skepper van die TV-reeks Meeulanders en die roman Kinders van die Sabbatsee – dit kan vertel. Kêppies Killian begin sy storie op die dag wat Hennerik Rooihel se oudste dogter huis toe kom. Dit skreeu om vertel te word, maar hoe vertel mens so ’n storie? Waar loop haal jy sy begin? Teen die agtergrond van soutmyne en granietkoppe vertel Droomdelwers die verhaal van twee klein gemeenskappe aan die Weskus, Soutmansvlei en Vlaktevlei. Hier is die lewens van arm en ryk, van wit en bruin, ten nouste verweef. Hier loop uiteenlopende karakters rond, elk met sy eie storie. Die rustige lewensloop van die inwoners word skielik bedreig en hulle kom te staan voor ’n oormag. Daar is net een uitweg na vrywording vir almal: om in die verlede te delf waar die antwoord op vreemde raaisels so ver en en tog so naby lê.

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Droomdelwers - Die Luisterboek | Fiction


Author: Esta Steyn
Category: Fiction
ISBN: 9780624074533
Date Released: 13 October 2015
Price (incl. VAT): R 0.00
Format: Audiobook

About this author

Esta Steyn


Esta Ellis, the youngest of three daughters, was born on 23 July 1945 in Struisbaai where her parents, Hennie and Hettie Ellis, were the owners of the old...

Read more...