For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Book launches & events

Graffiti Aanlynkuier met Mariska Robberts


Mia: 'n Ma se storie van verlies en hoop - Mariska Robberts Mia en haar gesin gaan hou vakansie in Stellenbosch. Die gesin is in 'n motorongeluk waarin Mia sterf. Hierdie ware verhaal gaan oor hoe haar ma, Mariska, haar pyn en hartseer verwerk en haarself vergewe. Maar ook oor nuwe lewe en jou lewe se herstel en terugbymekaar probeer kry na die dood van jou kind. Christelle Web-Joubert gaan met Mariska gesels. Skakel: https://facebook.com/events/874965459577967/ Die boek is nou beskikbaar teen 20% afslag by https://graffitiboeke.co.za/af/367623/Boeke