For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Volmink

Hennie Aucamp

Epub ISBN:

9780624078104

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

November 1981

Prys (incl. VAT):

R 180,00

Formaat:


Oor hierdie boek:

Volmink is sekerlik 'n hoogtepunt in Hennie Aucamp se oeuvre. Dit is 'n manjifieke voorbeeld van 'n boek wat lokale waarnemings saambring met 'n wyer blik op die wêreld. Sy verhaal “Vir vier stemme” uit Volmink geld vandag steeds as een van die indrukwekkendste kortverhale in Afrikaans.