We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Kwaaiwater (Audiobook)

Irna van Zyl

ISBN:

9780798184915

Narrated By:

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

October 2024

Price (incl. VAT):

R 525.00

Format:

Digital Audio, MP3


About this book:

Die grootste uitdaging van haar loopbaan wag op speuradjudant Storm van der Merwe. Die kusdorp Hermanus hou vir die eerste keer ooit ’n skrywersfees. Deel van Storm se verpligtinge is om by die gemeenskapsaal kywie te hou.

Maar toe daag die sterskrywer van die dorp nie op vir haar sessie nie. Haar liggaam word in Kwaaiwater se Mosselrivier gevind. 24 uur later kom ’n visterman af op nóg ’n lyk – weer ’n vrou, dié keer jonk en swart. En dan is daar ’n derde slagoffer.

Drie dae, drie vroue . ..           

 

RELATED BOOKS

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Kanniedood

Irna van Zyl

Die man van elders

Helene de Kock

Ontvoer

Constant van der Merwe

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Einde en begin

Michèle Meyer

Die Onsigbare

PJO Jonker

Die vuur huil

Allen Grootboom

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Roulette

Sidney Gilroy

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Skorpio

Deon Meyer

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Bessie se hangkasbiblioteek

Madelein Rust

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Onrus op Steynshoop

Ingrid Winterbach

Die ooggetuie

Wilna Roux

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Twyfelbos

François Loots

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Drome het ook asem

Helene de Kock

Leeumens

Rudie van Rensburg

Het van Verlangekraal

Leon van Nierop

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Die laaste leuen

Anita du Preez

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Patmos

Willem Anker

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Gebooie

Rudie van Rensburg

Heks

Dibi Breytenbach

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Een keer om die son

François Bloemhof

Sarah plus een

Kristel Loots

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Die drie weduwees

Irma Venter

Al die swendelaars

Chris Karsten

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Rooisand

Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe

Die keiser se duim

Chris Karsten

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse