For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Veldpad van verlange

Helena Hugo

ISBN:

9780624052722

Epub ISBN:

9780624058618

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

March 2011

Price (incl. VAT):

R 99.95

Format:

Soft cover, 224pp

Imprint:

Satyn


About this book:

Paulie Hopkins het twee probleme: haar doktorsgraad wat sy moet afhandel en haar verloofde, dokter Lüther Meyerhoff. Van hierdie twee is eersgenoemde vir haar verreweg die belangrikste, want daar lê drie weke se veldwerk en insekte versamel op ’n plaas in die Vrystaat voor. Haar assistent van die dierkundedepartement is Andreas Bergh, ’n man met ’n voorliefde vir reptiele. Natika, sy modelmeisie, voltooi die span veldwerkers oor wie Paulie ernstige bedenkinge het. Soos sy verwag het, is daar van die eerste dag af haakplekke: Lüther en Natika kla oor die primitiewe verblyf, hulle moet sukkel oor toegegroeide plaaspaaie, daar is muskiete, watertekorte en kragonderbrekings. Intussen styg die kwik tussen die vier van hulle al hoër.

RELATED BOOKS

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Droomberig

Luné Olivier

Onverwags myne

Susan Pienaar

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

In my drome

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan