For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Bruid uit die koue

Ettie Bierman

Epub ISBN:

9780624050711

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

September 2011

Price (incl. VAT):

R 80.00

Format:

Imprint:

Satyn


About this book:

Die mooie Clio Gericke met haar goue hare en viooltjie-oë was vir Jurg verbode: Sy was sy ouboet Arnold se nooi, en ’n man vat nie sy broer se goed nie. Dit was elf jaar gelede. Nou het Clio teruggekom uit Kanada om by Arnold te kuier en hul jeugliefde te verseël. Die noodlot gryp egter in toe Arnold van sy perd afval en in ’n koma in die hospitaal beland. Tussen Jurg en Clio smeul genoeg hartstog om ’n veldbrand te veroorsaak. Maar wat van hul lojaliteit teenoor Arnold, wat dalk nie gaan bykom nie of sy lewe in ’n rolstoel sal moet slyt? Vir Clio is daar slegs een uitweg, al sal haar hart in duisend stukkies breek.

RELATED BOOKS

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

In my drome

Malene Breytenbach

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Onverwags myne

Susan Pienaar

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Droomberig

Luné Olivier

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler