For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Ena Murray Omnibus 20

Ena Murray

Epub ISBN:

9780624051886

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

September 2011

Price (incl. VAT):

R 220.00

Format:

Imprint:

Jasmyn


About this book:

Nog drie mooi verhale deur die koningin van Afrikaanse liefdesverhale. In Die meisie van Klaradynstraat het prokureur Owen Kemp vir Elsa Brits van haar agterbuurtbestaan verlos, maar nie van probleme en pyn nie. Te midde van al die welvarendheid besef Elsa dat ongelukkigheid nie beperk is tot die agterstrate nie. As die lied verstil is die verhaal van Chrissie Erasmus van Dennedal. Almal ken haar as die goeie kind wat na haar ouma omsien, wat Sondagskool hou en ’n staatmaker is by die basaartafel. Maar oornag is die skindertonge los, want Chrissie word Christine van Johannesburg. In Die pad terug huis toe is Karina Oosthuizen, gesogte topmodel, eensklaps weer afhanklik van haar ma. Sy het net een heenkome – die armsalige skakelhuisie waarop sy so neergesien het. Maar onverwags bied iemand vir haar en haar ma ’n toevlug in ’n pragtige wit huis by die see. Sal Karina se trots haar toelaat om daar te bly as sy weet dat De Waal Venter die weldoener is – die seun wat sy as kind so verneder het?

RELATED BOOKS

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Droomberig

Luné Olivier

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Fransi en die filmster

Anita du Preez

In my drome

Malene Breytenbach

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Onverwags myne

Susan Pienaar