NB Publishers

Sign up for our newsletter!

Author Focus

Ekow Duker
Biographical info

Ekow Duker het gewerk as ’n olieveld-ingenieur, ’n beleggingsbankier en ’n korporatiewe strateeg. Sy huidige beroep is in data-analise in Johannesburg. White Wahala, sy debuutroman, was ’n finalis vir die 2011/12 EU-prys vir letterkunde. White Wahala en Dying in New York is in 2014 gepubliseer en The God Who Made Mistakes in 2016. 

Books By This Author