NB Publishers

Sign up for our newsletter!

Author Focus

Kobus Geldenhuys (vertaler/translator)
Biographical info

Kobus is ’n bekende en bekroonde vertaler. Hy verwerf ’n BA-graad in Afrikaans-Nederlands, Engels, Frans, Duits, en Linguistiek aan die Universiteit Stellenbosch. Hy doen vertaalwerk vir oorklanking, insluitend animasiefilms en Europese TV-reekse. Kobus vertaal verskeie belangrike fiksie-, nie-fiksie- en kinderboeke en wen onder andere die SAUK se Artes-toekenning, die Akademie vir Kuns en Wetenskap se Elsabe Steenbergprys (2015), sowel as die Alba Bouwerprys (2016). Hy is ook gekies vir die IBBY SA Ererol (2015). Sy kreatiewe skryfwerk sluit in verhoogstukke, sowel as tekste vir RSG se radioteater en vervolgverhale. Verder skryf hy vir TV (onder andere Swartwater) en is werksaam as teksskrywer sowel as -redakteur vir bekende kykNET-reekse soos Villa RosaBinnelandersen Suidooster.
 

Books By This Author