My Reis deur Sjina 

Op die 19de April het Kalie, Paulgoed en Fellies teruggevlieg Suid-Afrika toe. Maar ek het 2 weke in Sjina gehad, met ‘n begroting van US $ 15 per dag als in gesluit (ook rookgoed). Ek het tyd en ‘n basiese plan:

  1. Wou Confucius se geboorteplek sien
  2. Wou Tai’shan die ‘meesbeklimste’ berg in die węreld gaan klim
  3. Wou die terrakotta weermag in Xia’n sien
  4. Wou Nanjing toe gaan om te sien waar die Japanners ‘n hele stad in 6 weke verkrag het
  5. Wou gaan “Shanghai” in Shanghai

 

 
 
 
 

Beijing hoofstasie: Die oggend 10h00 en die aand 23h00
   
Die groot Afrikaanse roman!
 
 
Confucius tempelgronde se ingang
   
 
 
 

Sou ek R2 gevra het vir elke foto wat ‘n Sjinees van my saam met hom/haar wou neem/geneem het kon ek die trip betaal.
 
   
   
   
   
   
 
 

Die Jinmao Toring: 420,5m. Hoogste in Sjina en tans die 4de hoogste in die węreld.

 

   
  Page 1   Page 2   Page 3