NB Publishers


Sign up for our newsletter!

About this book

Die olifantjie wat aan die slaap wou raak | Children's Fiction

Human & Rousseau

Die hasie wat aan die slaap wou raak was 'n internasionale blitsverkoper. Nou is die opwindende tweede boek in hierdie baanbrekerreeks beskikbaar! In die boek stap Alie die olifantjie deur die woud, terwyl sy gereed maak om te gaan slaap. In die towerwoud beleef strelende en kalmerende dinge saam met Alie wat hulle help om te ontspan en aan die slaap te raak. 
Jy kan nou ook beheer neem van bedtyd en sorg dat dit ’n vreedsame en liefdevolle afsluiting van jou kind se dag word!

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Die olifantjie wat aan die slaap wou raak | Children's Fiction


Author:
Category: Children's Fiction
ISBN: 9780798174947
Date Released: 01 November 2016
Price (incl. VAT): R 150.00
Format: Soft cover, 32pp

About this author