NB Publishers


Sign up for our newsletter!

About this book

Duiwelskloof (ePub) | General Fiction

André P. Brink

Human & Rousseau

WA Hofmeyr Prize (1999)

Onbeteuelde humor, ’n onheilspellende opbou van bose magte, ’n wemeling van stories, ’n allegorie oor die ontstaan van geskiedenis, ’n hellevaart, ’n besinning oor die Suid-Afrika van gister en vandag, ’n beurtelings makabere en uitbundige spel van die verbeelding - dit alles is Duiwelskloof. André P Brink op sy onverbeterlike beste!

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Duiwelskloof (ePub) | General Fiction


Author: André P. Brink
Category: General Fiction
ISBN: 9780798158640
Date Released: 08 February 2005
Price (incl. VAT): R 270.00
Format: ePub

About this author

André P. Brink


André Philippus Brink (29 May 1935 - 6 February 2015) was born in Vrede in the Free State. He matriculated in 1952 at the Lydenburg High School and studied BA...

Read more...