NB Publishers

Sign up for our newsletter!

Author Focus

AG Visser
Biographical info

AG Visser (1878-1929) was 'n volksdigter en 'n digter van wrang liefdesgedigte, maar ook van die humoristiese spotvers en die wyse spreuk om geslagte skoolkinders en hul ouers te vermaak met sy droewige verse en allerlei wyshede oor die ironiese gang van die lewe.

Visser was 'n mediese dokter wat baie lank 'n praktyk op Heidelberg in (die ou) Transvaal gehad het, maar hy het met sy gedigte van elke slag en soort baie meer as net die mense in sy praktyk "genees".